Welcome to Sandwai Game Lodge

Sandwani Game Lodge is located just north of Pretoria, an hour's drive from Johannesburg International Airport and half an hour from Pretoria. The farm is situated in a small valley with typically hilly landscape, and as part of the De Tweedespruit conservation area, it is ideal for all Safari activities. The private game farm offers the best way of living your life to the full and enjoying nature and all it offers in sheer tranquility.

The game farm can accommodate 34 guests; here you can inhale the fascinating atmosphere of Africa. One of the real plusses of the reserve, apart from the peace and privacy offered to its guests, this is the way photographic safaris are carried out. The totally tailor-made safaris will allow guests to discover the wonderful local fauna. Live the powerful experience of admiring, close-up, the docile Impala, Gemsbok, Blesbok, Blue Wildebeest, Warthogs and many more.

We offer a wide selection of activities for both young and old, active people or those who just want to let go and enjoy the wild of Africa. Check out our Activities section for a full breakdown of our offerings and more.

Basiese Of Beginners-4x4 Opleiding

  • Beginners-4x4 opleiding kan bygewoon word as deel van ‘n groep of individueel (1 tot 1)
  • Hierdie kursusse word slegs aangebied in Pretoria en Nelspruit
  • Elke bestuurder ontvang ‘n opleidingshandleiding en ‘n sertifikaat na afloop van die kursus

Gedurende die eerste drie uur van die basiese opleidingsessie word daar op teoretiese opleiding gefokus. Nie alleen word baie interessante feitekennis ten opsigte van 4x4 voertuie en bestuurstegnieke tydens hierdie kursus oorgedra nie, maar hierdie inligting is ook noodsaaklike inligting vir ‘n verantwoordelike 4x4 bestuurder.

Hierdie grondslagkennis sal jou toerus sodat jy kundig sal wees ten opsigte van die funksionering van jou 4x4 voertuig en presies sal weet hoe om die funksies van jou voertuig toe te pas. Tydens die opleiding sal jy onder andere ook basiese herwinningstegnieke, etiketprosedures, die gebruik van voertuigtoebehore, asook konvooi- en etiket-prosedures aanleer.

Tydens die praktiese gedeelte van die opleiding word alles wat tydens die teorie-sessie geleer is, prakties aan kursusgangers gedemostreer. Kursusgangers kry dan ook die geleentheid om self, met die ondersteuning en onder die toesig van ‘n gekwalifiseerde, bekwame 4x4 opleidingsdeskundige, praktiese ervaring van bestuur in veldry-toestande op te doen.

Kursusgangers word deur hierdie kursus toegerus om hul voertuie as verantwoordelike 4x4 bestuurders optimaal te benut en geniet, terwyl hulle hul passasiers veilig, en voertuie sonder skade, deur veldry-hindernisse neem.

http://www.andre4x4.co.za/content/4x4-bestuurs-opleiding-kursusse